Marxists.org in Afrikaans

Wat is nuut?

 


 


28 December 2013: Ons begin die argief, en ons voeg geskrifte deur Neville Alexander:

Afrikaans as 'n taal van versoening, restitusie en nasiebou(2005)
[Dank aan Marxist Study Group (Namibia) en Karen Press]

 

3 Februari 2013: Ons begin die argief, en ons voeg geskrifte deur Marx en Engels:

Voorwoord tot die 1872 Duitse Uitgawe van die Kommuniste-Manifes (1872)
Die Kommuniste-Manifes (1848);

en deur Leon Trotsky:

Negentig Jaar van die Kommuniste-Manifes: Inleiding tot die Eerste Uitgawe van die Kommuniste-Manifes in Afrikaans (1937)
[Dank aan Juan Fajardo]